Aflewering

  • Op die bestelblad kan jy kies om dit self te kom haal of te laat pos.
  • Aflewering word gedoen deur Postnl.
  • Tarief 2021 vir een sending:
    • Nederland – € 5,95
    • Duitsland – € 7,75
    • België – € 7,75
  • Vir alle ander lande moet u my per e-pos kontak vir die koste.
  • Meer as 14 pakke beskuit sal apart gepos word.
  • Vir elke boks word versendingskoste bereken.
(0)